Afrikaans / English

Welkom by Vleismark

Wildsvleisverwerking, Kouevleis, Gerookteprodukte, Gaarkos, Koffiekroeg en meer... ___________________________________________________________

Met 'n wye reeks produkte en maandpakette om van te kies, sal ons sekerlik jou behoeftes kan bevredig!

Die eerste stap om 'n perfekte biefstuk gaar te maak, is om die regte snit vleis te kies. By Vleismark bied ons die beste bief, hoender, vark en lam, om elke ete heerlik te maak! 

Braai vleis en biltong is altyd noodsaaklik vir enige kuier of braai saam vriende tydens rugby seisoen. Kom na Vleismark in Groblersdal vir die beste!